• Slide3
  • Slide2
  • Slide1
  • Slide4
  • Slide5
Vrouedag 2015 - De Doorns
Klik op die prentjie om die foto te sien

Vrouedag Viering 8 Augustus 2015 - Hierdie geleentheid word die afgelope 8 jaar gereƫl deur Evangelis Jerome Pietersen en sy Gesin. Daar was meer as 350 vroue plus gaste en kunstenaars. Vroue was uit verskillende gemeenskappe en plase.

Gassprekers: Johan Rademan; Die Uitvoerende Burgermeester Madam Antoinette Steyn; Johan Rademan; Onder Burgermeester John Lvendal; Rdl. Joyce Mei (Breedevallei Munisipaliteit); Mnr. Kobus Marais (LP van Wes-Kaap Regering); Me. June Davis (Moeder van Christo Davis); Pastoor Joe van der Berg; Mnr. Jerone Matolla; Me. Anthia Visagie.



© 2016 CLICKONIT PTY(LTD) ALL RIGHTS RESERVED