George Parking Management System
DOWNLOAD AND READ MORE ABOUT THE PROPOSED PARKING MANAGEMENT SYSTEM
Die parkeer bestuur stelsel wat voorgestel word vir die George CBD deur die maatskappy Advanced Parking Solutions cc, is reeds suksesvol in die Kaapstad CBD, Middleburg Mpumalanga, Upington, Grahamstad en andere geimplimenteer. Die stelsel gebruik 'n draagbare parkeer meter wat gebruik word deur opgeleide motorwagte wat vir motoriste, wat parkeer, 'n kwitansie vir die tydperk van parkering uitreik na betaling. Vir die George CBD word voorgestel dat parkering bestuur word, deur hierdie stelsel en motoriste sal betaal vir parkering opgebreek in 15 minute grepe. Daar sal ook voorafbetaalde parkeerkaarte beskikbaar wees wat die proses van betaling sal vergemaklik vir motoriste.
Die voordele van hierdie voorgestelde parkeer bestuur stelsel is soos volg:
- Daar is geen koste vir die Munisipaliteit nie.
- Die Munisipaliteit genereer inkomste uit parkering uit.
- Uitstekende werkskeppings geleentheid, wat permanente poste vir werkers skep.
- Beter, opgeleide motorwagte wat onder toesig beheer sal word.
- Help om kriminele oortredings op straat te verminder.
- Skep die moontlikheid dat daar 'n groter beskikbaarheid van parkering in die CBD sal wees.
- Sal die algemene besigheid in die CBD verbeter.
- Verminder die volume van verkeer wat soek vir parkering.
- Sal help om stadsbeplanning te verbeter.
- Geen onooglike parkeermeters langs die straat nie.
The parking management system proposed for the George CBD by the company Advanced Parking Solutions, has already been implemented successfully in the Cape Town CBD, Middelburg Mpumalanga, Upington, Grahamstown and other municipalities. The system is utilized by supervised and fully trained carguards via a handheld parking device, which issues motorists that park with a receipt for the time period that they want to park and pay for. In the George CBD, this system is proposed to manage the parking available and motorists will pay for available parking in set payable periods of 15 minutes each. Pre-paid smartcards will be available for motorists to buy and use to make their use of this system, easier.
The advantages of this proposed parking management system is as follows:
- Does not cost the Municipality any money..
- Pay the Municipality and income from parking.
- Creates a vast number of sustainable jobs.
- Fully trained professional Carguards that will be supervised.
- Serves as a deterrent to general street crime.
- Creates parking turnover in the CBD.
- Improves general business in the CBD.
- Reduced traffic volumes searching for parking.
- Capture data for inter alia town planning purposes.
- No unsightly parkingmeters.